Loading Events

All Events

Moet dit nie misloop nie – 6 Mei in Prieska!

Die dag begin met ’n insiggewende paneelbespreking en daarna kan jy die klaskamers besoek waar jy die geleentheid gaan kry om rolspelers te ontmoet soos:

* Dawie Maree (FNB landbou)

* Jannie Putter (sportsielkundige)

* Dr. Buks Olivier en Dries Pienaar.

* Hennie de Swart (FNB Finansiële beplanning)

* André Fourie (Landbou Ekonoom)

Kom leer direk by rolspelers in die bedryf hoe jy jou boerdery vorentoe kan vat.

Toegang is gratis, maar registrasie sluit 22 April.

Skakel 082 808 4129 om jou plek te verseker.

Go to Top