Chris Burgess (Landbouweekblad)
Innoveer of stagneer: ORV se Skaapboeredag wys die pad vorentoe
Net buite Prieska staan Oranjeriviervoere (ORV) se voeraanleg. So indrukwekkend as wat dit is, is dit ook die getuienis van die Botha-familie se harde werk en hul strewe om vir hul kliënte die beste produkte te lewer. Elke twee jaar bied Oranjeriviervoere hul Skaapboeredag aan. Die dag bring boere[...]