Drifos P12
Van proteïen tot fosfaat: Bou ’n beter lek met Feedtek se Ecovite-reeks
Goeie dierevoeding begin nie noodwendig by méér voer nie, maar eerder by die regte voedingstowwe op die regte tyd. Veldtoestande, die gehalte van beskikbare weiding en die dier se produksiefase bepaal watter aanvullings nodig is, en daarom speel die samestelling van ’n lek ’n belangrike rol in ’n doeltreffende[...]