dierevoeding
Voermaal: ’n Sleutelelement in dierevoeding
Voermaal is een van die kernprosesse in die veevoerbedryf en speel ’n bepalende rol in die gesondheid, groei en produksie van landboudiere. Deur die regte maalstrategie te gebruik, kan produsente verseker dat diere nie net die nodige voedingstowwe kry nie, maar dat dit ook doeltreffend benut word. In Suid-Afrika[...]
YARA Animal Nutrition fokus op gehalte en nuwe oplossings by NAMPO 2026
By vanjaar se NAMPO Oesdag het YARA Animal Nutrition hul fokus op gehaltedierevoeding en volhoubare produksie beklemtoon. Die span het verduidelik hoe hul produkte ontwikkel word om boere te help om gesonder diere aan te hou en verbeterde produksieresultate te bereik. YARA Animal Nutrition ontwikkel voeroplossings wat aangepas is[...]
SAB vervoer dierevoeding na droogtegebiede
Die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB) van Potchefstroom doen hulle deel vir boere deur dierevoeding na Bultfontein en die Hoopstad-omgewing aan te ry. Senwes het in ‘n verklaring vir SAB dankie gesê. Francois Strydom, groepuitvoerende hoof van Senwes sê in die afgelope paar weke het SAB 11 vragte dierevoeding na Bultfontein[...]