Senwes

Senwes stel Francois Marais aan as besturende direkteur van Senwes Equipment

Senwes kondig met graagte aan dat Francois Marais met ingang van 1 November 2026 as besturende direkteur: Senwes Equipment aangestel is. Francois keer terug na Senwes met meer as 25 jaar se uitvoerende leierskapservaring in die landbou-, meganisasie- en industriële toerustingsektore. Sy aanstelling bring hom terug na die organisasie[...]

By Spesialisskrywer|23rd July 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

AMC Equipment sluit by die Senwes Groep aan en sal vanaf 1 Mei 2026 as Senwes Equipment handel dryf

Die Senwes Groep kondig met trots aan dat AMC Equipment vanaf 1 Mei 2026 amptelik deel van die Senwes Groep sal vorm en voortaan in die Noord-Kaap  as Senwes Equipment sal handel dryf. Hierdie stap volg nadat die voorgestelde transaksie deur alle relevante owerhede goedgekeur is.  Die integrasie vorm[...]

By Spesialisskrywer|3rd March 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Senwes toon sterk tussentydse groei ná moeilike vorige seisoen

Senwes het sterk tussentydse resultate vir die ses maande geëindig 31 Oktober 2025 aangekondig, wat die veerkragtigheid van beide die groep en die breër landbousektor ná ’n uitdagende vorige seisoen weerspieël. ’n Merkbare verbetering in die nasionale graanproduksie, gunstiger marktoestande en konsekwente, gedissiplineerde uitvoering regdeur die onderneming het gelei[...]

By Spesialisskrywer|9th December 2025|Categories: Nuus|Tags: |

Voorgestelde transaksie tussen AMC Equipment en Senwes Equipment aangekondig

Senwes Equipment, ’n filiaal van Senwes Beperk, en AMC Equipment (Edms.) Beperk (AMC) – albei gevestigde John Deere-handelaars – het aangekondig dat hulle onderhandelinge voer oor ’n moontlike ooreenkoms. Indien die Voorgestelde Transaksie goedgekeur word, sal Senwes Equipment die besigheid van AMC as ’n lopende saak verkry. Die doel[...]

By Spesialisskrywer|21st November 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top