Senwes Equipment

Senwes stel Francois Marais aan as besturende direkteur van Senwes Equipment

Senwes kondig met graagte aan dat Francois Marais met ingang van 1 November 2026 as besturende direkteur: Senwes Equipment aangestel is. Francois keer terug na Senwes met meer as 25 jaar se uitvoerende leierskapservaring in die landbou-, meganisasie- en industriële toerustingsektore. Sy aanstelling bring hom terug na die organisasie[...]

By Spesialisskrywer|23rd July 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |

Senwes Equipment verwelkom Trekker en Diesel Oudtshoorn in sy familie

Senwes Equipment is trots om aan te kondig dat Trekker en Diesel Oudtshoorn vanaf 1 Oktober 2025 deel word van die Senwes Equipment-besigheid. Hierdie transaksie is ’n natuurlike uitbreiding wat gebou is op ’n gedeelde passie vir landbou, klantediens en die strewe na volhoubare groei. Vir dekades was Trekker[...]

By Spesialisskrywer|3rd October 2025|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top