hoof

Senwes stel Francois Marais aan as besturende direkteur van Senwes Equipment

Senwes kondig met graagte aan dat Francois Marais met ingang van 1 November 2026 as besturende direkteur: Senwes Equipment aangestel is. Francois keer terug na Senwes met meer as 25 jaar se uitvoerende leierskapservaring in die landbou-, meganisasie- en industriƫle toerustingsektore. Sy aanstelling bring hom terug na die organisasie[...]

By Spesialisskrywer|23rd July 2026|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top