Senwes
Debbie Bester: Landbou is nie net ’n besigheid nie; dit is die hartklop van ons samelewing
"Vroue het dikwels ’n natuurlike vermoë om empatie te wys, te luister en verhoudings te bou. Hierdie is vaardighede wat ongelooflik belangrik is in ՚n leier, veral in die landboubedryf waar menseverhoudings baie belangrik is.” So sê die mooi, jong, slim en passievolle Debbie Bester. Sy is vanaf 1[...]
Senwes groep lewer veerkragtige 2025 resultate ondanks uitdagende landbouseisoen
Senwes het op 30 April 2025 sy finansiële jaar afgesluit met ’n sterk prestasie, te midde van moeilike omstandighede. Al het die wins met 24,6% afgeneem teenoor die vorige jaar, het die groep steeds sy derde beste finansiële resultaat tot dusver behaal. Die wins na belasting wat aan aandeelhouers[...]
John Deere stel sy nuwe monster bekend: Ontmoet die 9RX 830
Op 19 Junie vanjaar het ’n indrukwekkende demonstrasiedag plaasgevind by Aser Nel Boerdery tussen Hoopstad en Wesselsbron, aangebied deur Senwes in samewerking met John Deere. Die ster van die dag was die splinternuwe John Deere 9RX 830, ’n vier-rusperband-trekker met oorweldigende krag en toplandboutegnologie, wat ’n duidelike boodskap stuur[...]
John Deere’s SMART solution for Africa!
Introducing a groundbreaking initiative! Just over a year ago, John Deere, in collaboration with our innovative SMART model, embarked on a pioneering financing program to empower farmers with access to mechanisation previously unattainable through traditional banking channels. This trailblasing endeavor saw the strategic partnership of John Deere, Senwes, Innovent,[...]
Alida Botma word gesien en gehoor by Senwes
“As jy ingelig is oor iets, kan niemand jou kommentaar afmaak as ontoepaslik nie,” sê Alida Botma, administreerder van Agrifriend, Senwes se onderdelebeen. Alida is al 25 jaar lank ‘n staatmaker by Senwes, eers by graanverhandeling en -bemarking en die afgelope twee jaar as deel van die toerustingspan. Sy[...]