John Deere 9RX 830
John Deere stel sy nuwe monster bekend: Ontmoet die 9RX 830
Op 19 Junie vanjaar het ’n indrukwekkende demonstrasiedag plaasgevind by Aser Nel Boerdery tussen Hoopstad en Wesselsbron, aangebied deur Senwes in samewerking met John Deere. Die ster van die dag was die splinternuwe John Deere 9RX 830, ’n vier-rusperband-trekker met oorweldigende krag en toplandboutegnologie, wat ’n duidelike boodskap stuur[...]