Debbie Bester

Debbie Bester: Landbou is nie net ’n besigheid nie; dit is die hartklop van ons samelewing

"Vroue het dikwels ’n natuurlike vermoë om empatie te wys, te luister en verhoudings te bou. Hierdie is vaardighede wat ongelooflik belangrik is in ՚n leier, veral in die landboubedryf waar menseverhoudings baie belangrik is.” So sê die mooi, jong, slim en passievolle Debbie Bester. Sy is vanaf 1[...]

By Benine Ackermann|2nd August 2025|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Vroueboer|Tags: , , , , |
0
Go to Top