vrouemaand
Vroue se stemme help bou aan ‘n landbou waar vertroue saak maak
Vrouemaand herinner ons aan die krag van vroue se bydraes. Ook in die landbou laat vroue vanuit verskillende hoeke hul stemme hoor – nie net op plase nie, maar in laboratoriums, raadsale, navorsing en tegniese rolle waar besluite geneem word wat die bedryf se toekoms help vorm. Agter elke[...]
Drotsky bou die toekoms saam met sterk vroue
Vir dekades heen reken boere op die gehalte en duursaamheid van Drotsky se produkte. Sedert die maatskappy se ontstaan in 1962, het Drotsky gegroei tot ’n naam wat boere nie net vertrou nie, maar op staatmaak. Hierdie groei is deels te danke aan die harde werk van die personeel[...]
VIDEO: Scania vier vroue wat die toekoms van vervoer dryf
Hierdie Vrouemaand vier Scania die vroue wat elke dag die pad vorentoe baan. Van leierskap en tegniese kundigheid tot bestuurders, operateurs en entrepreneurs, die vrouens speel 'n groter rol in die vervoerbedryf en bewys daagliks dat talent, passie en deursettingsvermoë geen perke ken nie. In hierdie video deel inspirerende[...]
Video: Die vroue van Amron Chemies laat die Brits landbou blom
Die toepassing van chemiese en biologiese oplossings in landbou is 'n delikate balans, amper 'n kunsvorm. Wanneer die regte produkte op die regte tyd en in die korrekte dosis gebruik word, kan hulle gewasgehalte verhoog, grondvrugbaarheid verryk en oeste teen plae en siektes beskerm. Vir byna twee dekades maak[...]
Vier dames van Sol-Tech verander die ambagswêreld
Veertig jaar gelede het jy ՚n goeie dieselwerktuigkundige nodig gehad om jou trekker te versien of te herstel. Deesdae voel dit of jy ՚n graad nodig het net om die trekker te verstaan. Presisie landbou is die toekoms, en so ook die tegnologie wat daarmee gepaard gaan, maar wat[...]