WUSA
Vroue se stemme help bou aan ‘n landbou waar vertroue saak maak
Vrouemaand herinner ons aan die krag van vroue se bydraes. Ook in die landbou laat vroue vanuit verskillende hoeke hul stemme hoor – nie net op plase nie, maar in laboratoriums, raadsale, navorsing en tegniese rolle waar besluite geneem word wat die bedryf se toekoms help vorm. Agter elke[...]