Vroueboer

Die hande wat bou, die hart wat koester: Bianca Pretorius bou aan merkwaardige landbounalatenskap

Deesdae beteken die woord “boervrou” nie meer net iemand wat aan die sy van ’n boer staan nie. Boervroue is vennote, ondersteuners, bestuurders, ma’s, bemarkers, boekhouers en dikwels self ook boere. Een so ’n vooraanstaande boervrou is Bianca Pretorius. Haar liefde vir landbou kom van haar pa, Gerrit Henning,[...]

By Natasha Pretorius|11th August 2026|Categories: Artikels, Vee en Wild, Vroueboer|Tags: , , |

Amron Chemies: Die vroue wat landbou in Brits laat blom

Die gebruik van chemiese- en biologieseoplossings in jou boerdery is ‘n fyn kuns. Tog kan die kombinasie van die regte produkte, op die regte tyd, in die regte dosis jou gewasse sterk laat groei, jou grond vrugbaar hou en peste en plae uit jou oes uit hou. In die[...]

By Natasha Pretorius|12th August 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie, Vroueboer|Tags: , , , |

Vroue wat dinge laat gebeur: Die dryfkrag agter Gundle API

In ‘n wêreld waar die landboubedryf steeds beskou word as ‘n terrein vir die sterk, taai en praktiese, bewys die vroue van Gundle API elke dag dat krag, vasberadenheid en kundigheid beslis nie aan geslag gekoppel is nie. Hierdie span dinamiese dames vanuit Springs, Gauteng, is meer as net[...]

By Bianca Pretorius|5th August 2025|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Vroueboer|Tags: , , |

Louise Wessels: “Ek hou van vuur!”

Louise Wessels is die bestuurder van die Groter Overberg Brandbeskermingsvereniging, wat bekend staan as goFPA. “Ek is ՚n Namakwalander wat op Vanrhynsdorp gebore en grootgeword het, en gematrikuleer het aan die Hoërskool Vanrhynsdorp. “My pa was ՚n besigheidsman en ons gesin was baie betrokke by die dorp se dinge,[...]

By Tisha Steyn|3rd August 2025|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Vroueboer|Tags: , , |
7
Go to Top