firefighter
Louise Wessels: “Ek hou van vuur!”
Louise Wessels is die bestuurder van die Groter Overberg Brandbeskermingsvereniging, wat bekend staan as goFPA. “Ek is ՚n Namakwalander wat op Vanrhynsdorp gebore en grootgeword het, en gematrikuleer het aan die Hoërskool Vanrhynsdorp. “My pa was ՚n besigheidsman en ons gesin was baie betrokke by die dorp se dinge,[...]