Vroueboer
Lizelle van Levubu is enige taak op die plaas se baas
Lizelle Venter van Levubu in Limpopo is van kleintyd af betrokke by die boerdery – en op 43 is daar nog geen keer nie: nou is sy eers goed op dreef. Lizelle het op die plaas grootgeword waar oupa Koos Muller en pa Piet in 1980 begin boer het.[...]
Debbie Bester: Landbou is nie net ’n besigheid nie; dit is die hartklop van ons samelewing
"Vroue het dikwels ’n natuurlike vermoë om empatie te wys, te luister en verhoudings te bou. Hierdie is vaardighede wat ongelooflik belangrik is in ՚n leier, veral in die landboubedryf waar menseverhoudings baie belangrik is.” So sê die mooi, jong, slim en passievolle Debbie Bester. Sy is vanaf 1[...]
Fenomenale vroue van 2025: Prof Carina Visser
Van Bapsfontein tot bobaas-sybokkenner Prof Carina Visser is hoof van die departement Veekunde by die Universiteit van Pretoria. Carina het op ՚n melkplaas buite Bapsfontein sowat 50 km buite Pretoria grootgeword. Nooit sou sy kon dink dat die plaaskind wat saam met katte, honde, skape en beeste grootgeword het,[...]
Raakvatter Riana de Beer is ’n Beefmaster-meester!
Sy is lief vir skerts, weet álles van ’n Beefmaster-bees af en is volgens haar vriendinne “skerper as ’n Minora-lemmetjie”. Dit is niemand anders nie as vroueboer Riana de Beer van Senekal in die Vrystaat. ’n Bees se baas “Ek wou van doekdae af net op die plaas wees,[...]
Formidabele vroue in landbou: Marzanne Roets
Marzanne Roets is die Nasionale Dieregesondheidsforum (NDGF) se nasionale koördineerder. Sy hou haar vinger op die pols van dieregesondheid in die land en weet eerste watter siekte waar uitbreek en wat om daaromtrent te doen. "Wat ook al gebeur, gebeur – dit hang af van wat jy daarvan maak!"[...]