Prof Carina Visser

Fenomenale vroue van 2025: Prof Carina Visser

Van Bapsfontein tot bobaas-sybokkenner Prof Carina Visser is hoof van die departement Veekunde by die Universiteit van Pretoria. Carina het op ՚n melkplaas buite Bapsfontein sowat 50 km buite Pretoria grootgeword. Nooit sou sy kon dink dat die plaaskind wat saam met katte, honde, skape en beeste grootgeword het,[...]

By Tisha Steyn|31st July 2025|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Vroueboer|Tags: , , |
0
Go to Top