Vroueboer

Kynoch vier vroue wat ‘n verskil maak: Stories van krag en moed

deur ProAgri redaksionele span Noudat Augustus aangebreek het, vier Kynoch met trots Vrouemaand, 'n tyd om die buitengewone bydraes van vroue in die landboubedryf en gemeenskappe te erken en te eer. Kynoch glo in die krag van vroulike leierskap en die belangrikheid van diversiteit en inklusiwiteit. Hierdie maand bring[...]

By Specialist Writer|8th August 2024|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, SA294-vrouemaand, Vroueboer|Tags: , , |

Ontmoet Rozanne Herion: Geen taak is te groot vir die ystervrou

Daar is geen rede vir boervroue en vroueboere om te wag of te pleit dat besige manne werkies in en om die huis doen nie. Pla die skewe tuinhekkie jou? Gryp die sweismasjien! Wag die foto van jou "Bul van die Jaar" nou al weke vir sy plekkie teen[...]

By Annemarie Bremner|7th August 2024|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, SA294-vrouemaand, Vroueboer|Tags: , , , |

Formidabele vroue in landbou: Beatrice Conradie

Dr Beatrice Conradie is ՚n professor in Ekonomie aan die Universiteit van Kaapstad. “Vir baie jare die enigste landbou-ekonoom en een van min Afrikaanses op die personeel,” sê die formidabele vrou wat al diep spore in landbou getrap het. Beatrice het op ՚n plaas met ՚n klein gemengde vrugteboerdery[...]

By Tisha Steyn|4th August 2024|Categories: Artikels, SA294-vrouemaand, Vroueboer|Tags: , , , |

“Nooit te oud om te leer!” Ontmoet Yolande Venter, Santa Gertudisrasbestuurder

՚n Mens is nooit te oud om te leer nie! Vir baie mense is hierdie woorde net ՚n gesegde, maar Yolande Venter neem dit ter harte en beoefen dit voortdurend. Yolande is die rasbestuurder vir die Santa Gertrudis-genootskap. Sy het na skool landbou studeer en na 38 jaar in[...]

0
Go to Top