SA294-vrouemaand
Bayer women: Leading the way with passion and conviction
When Ricarda Miller, Nelia Rousseau and Nolwazi Mkize walk into a room they emanate passion and leadership. These three women sit at the head of their respectable divisions at Bayer Agriculture and Science. They are not only role models to their colleagues but to every young girl who is[...]
Kynoch vier vroue wat ‘n verskil maak: Stories van krag en moed
deur ProAgri redaksionele span Noudat Augustus aangebreek het, vier Kynoch met trots Vrouemaand, 'n tyd om die buitengewone bydraes van vroue in die landboubedryf en gemeenskappe te erken en te eer. Kynoch glo in die krag van vroulike leierskap en die belangrikheid van diversiteit en inklusiwiteit. Hierdie maand bring[...]
Landbou is lekker saam met New Holland en Hoërskool Waterkloof
Danksy Hoërskool Waterkloof en New Holland lyk die toekoms van landbou net so bietjie blinker. Die skool bied nou Landboutegnologie as ՚n vak aan en met New Holland se ondersteuning is die landboustudente besig om gereed te maak om hulle merk in die landboubedryf te maak. Vier graad 11-leerders[...]
Ontmoet Rozanne Herion: Geen taak is te groot vir die ystervrou
Daar is geen rede vir boervroue en vroueboere om te wag of te pleit dat besige manne werkies in en om die huis doen nie. Pla die skewe tuinhekkie jou? Gryp die sweismasjien! Wag die foto van jou "Bul van die Jaar" nou al weke vir sy plekkie teen[...]
Forensiese ouditeur verruil stadsliggies vir die Dormerkraal
“My lewe het verander die dag toe my pa my uit die gejaag van Johannesburg as forensiese ouditeur uit die kantoor kom red het en vir my gesê het kom, nou gaan ek en jy saam boer! Dit was die begin van ՚n nuwe lewe vir my.” Só vertel[...]