SA294-vrouemaand

Formidabele vroue in landbou: Beatrice Conradie

Dr Beatrice Conradie is ՚n professor in Ekonomie aan die Universiteit van Kaapstad. “Vir baie jare die enigste landbou-ekonoom en een van min Afrikaanses op die personeel,” sê die formidabele vrou wat al diep spore in landbou getrap het. Beatrice het op ՚n plaas met ՚n klein gemengde vrugteboerdery[...]

By Tisha Steyn|4th August 2024|Categories: Artikels, SA294-vrouemaand, Vroueboer|Tags: , , , |

Van plaaslik tot internasionaal: Colene van der Merwe ken skaap in die kraal

Haar onwrikbare geloof, liefde vir diere en geesdrif vir wat sy doen is die goue draad wat deur die skaapboer Colene van der Merwe van Williston, in die Noord-Kaap, se lewe loop. Colene het op ՚n plaas in die Porterville-distrik, in die Wes-Kaap aan die voet van die Olifantsrivierberge[...]

By Bianca Pretorius|3rd August 2024|Categories: Artikels, SA294-vrouemaand, Vee en Wild|Tags: , , , , , |

՚n Varkie in haar hartjie …! Irmarie Süllwald draai die varkbedryf op sy kop

Dinamies, opgevoed, gedrewe. ՚n Vrou van formaat, met ՚n goeie dosis kennis oor alles van varke. Dít is Irmarie Süllwald. ՚n Passie vir ՚n varkie Al van jongs af het Irmarie ՚n liefde vir landbou en diere. “Soos elke perderuiter, wou ek graag iets in die lyn van perde[...]

By Ashleigh Schubert|3rd August 2024|Categories: Artikels, SA294-vrouemaand, Vee en Wild|Tags: , , , |

“Nooit te oud om te leer!” Ontmoet Yolande Venter, Santa Gertudisrasbestuurder

՚n Mens is nooit te oud om te leer nie! Vir baie mense is hierdie woorde net ՚n gesegde, maar Yolande Venter neem dit ter harte en beoefen dit voortdurend. Yolande is die rasbestuurder vir die Santa Gertrudis-genootskap. Sy het na skool landbou studeer en na 38 jaar in[...]

Formidabele vroue in landbou: Dr Ilse Trautmann laat dinge gebeur

Waar die dinge gebeur in die Wes-Kaapse Departement van Landbou – daar sal jy vir dr Ilse Trautmann vind. Ilse is die Adjunk-Direkteur Generaal: Landbounavorsing en Regulatoriese Dienste by die Departement. Sy is die oorhoofse bestuurder van die programme Navorsing en Tegnologie Ontwikkelingsdienste, Veeartsenykundige Dienste en Landbou-Ekonomiese Dienste. Sy[...]

0
Go to Top