Alzu
՚n Varkie in haar hartjie …! Irmarie Süllwald draai die varkbedryf op sy kop
Dinamies, opgevoed, gedrewe. ՚n Vrou van formaat, met ՚n goeie dosis kennis oor alles van varke. Dít is Irmarie Süllwald. ՚n Passie vir ՚n varkie Al van jongs af het Irmarie ՚n liefde vir landbou en diere. “Soos elke perderuiter, wou ek graag iets in die lyn van perde[...]
Alzu Beefmasters 14de produksieveiling
Die veiling is 19 Julie gehou in die middelburg-distrik.
Alzu Beefmasters se produksieveiling
Moenie Alzu Beefmasters se 8ste produksieveiling op 26 Julie misloop nie. Vir die volledige katalogus, kliek hier.
Kennis is wins: Boere stroom na Alzu se Kuilvoer- en Hooidag
Goeie voer is ‘n voorvereiste vir diereproduksie en die maak van hooi en kuilvoer is ‘n kuns wat elke jaar met nog meer nuwe kennis aangevul word. ‘n Maatskappy wat hom ten doel stel om waarde tot sy gemeenskap toe te voeg, is Alzu Voere en ‘n deel van hierdie diens is[...]