agricol
Kennis is wins: Boere stroom na Alzu se Kuilvoer- en Hooidag
Goeie voer is ‘n voorvereiste vir diereproduksie en die maak van hooi en kuilvoer is ‘n kuns wat elke jaar met nog meer nuwe kennis aangevul word. ‘n Maatskappy wat hom ten doel stel om waarde tot sy gemeenskap toe te voeg, is Alzu Voere en ‘n deel van hierdie diens is[...]
Nampo: Van varkvleis tot vuurvegters
Nampo se geesdriftige uitstallers het van varkvleis tot vuurvegters gebied. “As jy kan bewys dat jy varkboerdery in ’n gesonde omgewing kan toepas en as jou naspeurbaarheidsketting gereed is, het die kleinhandelaars geen probleme met ons as produsente nie, sê dr Danie Visser. Dr Visser, sy vrou Elsabe en[...]