mockford
Nampo: Van varkvleis tot vuurvegters
Nampo se geesdriftige uitstallers het van varkvleis tot vuurvegters gebied. “As jy kan bewys dat jy varkboerdery in ’n gesonde omgewing kan toepas en as jou naspeurbaarheidsketting gereed is, het die kleinhandelaars geen probleme met ons as produsente nie, sê dr Danie Visser. Dr Visser, sy vrou Elsabe en[...]