SA294-vrouemaand
ProAgri vier vrouemaand! Die geskenk om ‘n vrou te kan wees
Wat ՚n voorreg is dit nie om ՚n vrou te wees nie! Die steunpilaar van ՚n gesin, vol onmeetbare liefde en diep emosie wat geen grens kan binnehou nie. Weerloos, maar ook sterk, ՚n totale kompakte krag wat mense inneem en koester wanneer die lewe onderstebo draai en niks[...]
Drotsky – vroue wys hulle staal wanneer dit kom by sweiswerk
Boere regoor Suid-Afrika vertrou al sedert 1962 op Drotsky se betroubare hamermeule, voermengers en pilmasjiene. Die heel eerste hamermeul is deur Gert Drotsky gebou en oor die jare het die maatskappy op hoogte gebly met die nuutste tegnologie in ՚n veranderende sektor. Vandag word Drotsky se masjiene deur kommersiële[...]
Bonsmara-vroueboer van die Noord-Kaap se beeste is soos haar kinders
Colleen Jacobs van Leehan Bonsmaras het ՚n liefde vir haar Bonsmara-beeste. Sy ken elkeen se geskiedenis en elke bul op sy naam. Sy boer buite Douglas in die Noord-Kaap en sê dit is ՚n voorreg om te kan boer en in die natuur te werk. “Daar is vir seker[...]
Klimaatsverandering: Boere voel die pyn, maar hoeveel dra hulle by?
Prof Stephanie Midgley, ՚n deskundige oor klimaatsverandering, meen boere dra nie doelbewus by tot klimaatsverandering nie, maar is deel van die massiewe wêreldwye klimaatsverandering wat veroorsaak word deur die gebruik van fossielbrandstof. Die brandstof, wat lei tot die vrylating van kweekhuisgasse in die atmosfeer, is die sondebok. Stephanie het[...]
Boer Sophy leef haar droom: Gesonde voedsel vir ‘n gesonde liggaam
Net buite die Oos-Rand van Gauteng in die Mapleton-distrik is Vhegies, die breinkind van Sophy Litshani Musabeni. Die Landbouskrywers van SA het haar benoem as die beste nuwe toetreder tot kommersiële landbou 2023. Alhoewel sy aanvanklik geensins by boerdery betrokke was nie, leef sy nou haar droom uit. “Ek[...]