Hoërskool Waterkloof

Video: By Waterkloof is hulle reg vir boer

https://www.youtube.com/watch?v=Xsqk8kD_Q5k Wanneer jy ՚n boer vra hoekom hy elke dag in die lande wil wees, sal meeste van hulle antwoord: “Boerdery is in my bloed.” Een ding is seker: ՚n Boer weet in sy hart al van jongs af wat hy wil doen. By Hoërskool Waterkloof is dit[...]

By Specialist Writer|16th September 2024|Categories: Artikels|Tags: , , , , , |

Landbou is lekker saam met New Holland en Hoërskool Waterkloof

Danksy Hoërskool Waterkloof en New Holland lyk die toekoms van landbou net so bietjie blinker. Die skool bied nou Landboutegnologie as ՚n vak aan en met New Holland se ondersteuning is die landboustudente besig om gereed te maak om hulle merk in die land­boubedryf te maak. Vier graad 11-leerders[...]

By Natasha Pretorius|8th August 2024|Categories: Artikels, SA294-vrouemaand|Tags: , , , , |
0
Go to Top