Dormerboer
Forensiese ouditeur verruil stadsliggies vir die Dormerkraal
“My lewe het verander die dag toe my pa my uit die gejaag van Johannesburg as forensiese ouditeur uit die kantoor kom red het en vir my gesê het kom, nou gaan ek en jy saam boer! Dit was die begin van ՚n nuwe lewe vir my.” Só vertel[...]