Bianca Pretorius
Die hande wat bou, die hart wat koester: Bianca Pretorius bou aan merkwaardige landbounalatenskap
Deesdae beteken die woord “boervrou” nie meer net iemand wat aan die sy van ’n boer staan nie. Boervroue is vennote, ondersteuners, bestuurders, ma’s, bemarkers, boekhouers en dikwels self ook boere. Een so ’n vooraanstaande boervrou is Bianca Pretorius. Haar liefde vir landbou kom van haar pa, Gerrit Henning,[...]