Hoop
34 ton mieliemeel van Senwes bring hoop ná Wes-Kaapse vloede
Klerksdorp, 1 Julie 2026 – Senwes, in samewerking met Thuso Meule, het 34 ton mieliemeel aan die People of South Africa Foundation geskenk om voedselhulp aan gemeenskappe te bied wat deur die onlangse oorstromings in die Wes-Kaap geraak is. Die skenking volg ná die verwoestende oorstromings in die Wes-Kaap[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Daar is hoopOnlangsgetroude man aan vriend: “My liewe nuwe vroutjie se kookkuns is darem besig om te verbeter.”Vriend: “O, is die kos wat sy maak darem nou eetbaar?”Onlangsgetroude man: “Nee, maar die rook is darem nou al nie meer swart nie; net grys.”