Dom Boer se lag vir die dag:

Dat-View
O, hoe romanties
Hennie: “Jy het mos gesê jy het ‘n afspraak vir gisteraand met Mooi Slimnooi en jy gaan haar vuurwarm vry. Hoe het dit toe gegaan?”
Heinie: “Nie te goed nie. Net toe ek naderskuif en my arm om haar skouers sit, het ek in trane uitgebars…”
Hennie: “Wat was die probleem? Aandoenlikheid? Skuldgevoel? Oomblik te groot vir jou?”
Heinie: “Nee – pepersproei.”