Dom Boer se lag vir die dag:

images (9)
Wat ‘n week!
Hennie: “En toe ou Heinie, hoe was jou week?”
Heinie: “Ghrous man, ghrous. Eers het my kar beeriengs geslaan, toe daaiwors my vrou my en my baas faaier my by die werk. En toe iewiekt my lêndlort my oor my rent agterstallig is en ‘n grypdief steel my whallit met al my geld en my selfoon. Die enigste positiewe ding was die uitslag van my vigstoets.”