Dom boer
Dom Boer se lag vir die dag:
On the Spur of the moment The diner is furious because his steak arrived too rare. Diner: “Waiter, didn’t you hear me say ‘well done’?” Waiter: “I can’t thank you enough, sir. It’s not often that I get a compliment.”
Dom Boer se lag vir die dag:
Nare waarheid Die enigste mense wat ooit na albei kante van 'n argument luister, is die bure.
Dom Boer se lag vir die dag:
Vra liewer nie Terwyl Professor Vervelig ‘n droë lesing aanbied, merk hy dat al die studente onbeskaamd sit en slaap, behalwe een dametjie wat hom met groot, wakker oë en ‘n breë, vriendelike glimlag aankyk. Na die lesing keer hy haar voor en sê: “Het u die lesing interessant[...]
Dom Boer se wrange lag vir die dag:
Affirmative action in aksie Hierdie storie is die reine, onverbloemde waarheid. Dit het regtig gebeur: Daar was die nag ‘n geweldige wind-, reën- en haelstorm wat groot skade veroorsaak het. Die volgende môre bel Arrie met sy selfoon vir Skelmkom om die skade aan te meld. Hy sê: “Hier[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Nog eksamenflaters uit Die Agterbankers Die Agterbankers deur Jean Charles, keurig na Menstaal vertaal deur Rina Scheiflinger, is een van daardie boeke wat ‘n mens oor en oor en weer en weer lees sonder om ooit vir hom moeg te word. Kom ons kyk vandag na die wyshede van[...]