Dom Boer se wrange lag vir die dag:

agrilag_1
Affirmative action in aksie
Hierdie storie is die reine, onverbloemde waarheid. Dit het regtig gebeur:
Daar was die nag ‘n geweldige wind-, reën- en haelstorm wat groot skade veroorsaak het. Die volgende môre bel Arrie met sy selfoon vir Skelmkom om die skade aan te meld.
Hy sê: “Hier was ‘n vreeslike storm. Twee telefoonpale lê plat in die pad en ‘n entjie verder het ‘n groot boom op die telefoondraad omgeval. Dit het nog ‘n telefoonpaal afgebreek en al die telefoondrade is morsaf…”
Skelmkom se briljante genie: “Are you sure de problem does not lie with your instrument?”