Dom boer
Dom Boer se lag vir die dag:
Baie goeie vraag Ondersteuner van Spug kom terug na ‘n reis deur die vasteland van Europa en hy wys vir almal foto’s wat hy in verskillende lande van hom laat neem het. Hy wys ‘n foto waar hy op ‘n donkie ry en sê: “Hier is ek in Spanje.”[...]
Dom Boer se lag vir die dag:
Wys my die pad na die huis...Die dronkie steier verward by die busterminus rond en klim elke keer op die verkeerde bus. Uiteindelik ontferm ‘n samaritaan hom oor die ou en begelei hom tot op die regte bus, waar hy langs ‘n predikant te sit kom.Predikant: “Broer, my hart[...]