Categories: JokesPublished On: 24th May 2017

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
65 words
rhino jokes

images 1

Baie goeie vraag

Ondersteuner van Spug kom terug na ‘n reis deur die vasteland van Europa en hy wys vir almal foto’s wat hy in verskillende lande van hom laat neem het. Hy wys ‘n foto waar hy op ‘n donkie ry en sê: “Hier is ek in Spanje.”

‘n Oplettende toekyker antwoord: “Ek sien. Baie lewensgetroue beeltenis. Maar wie sit op jou rug?”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0