Categories: JokesPublished On: 28th January 2016

Dom Boer se lag vir die dag:

By 0 min read
92 words

agrilag_3

Wys my die pad na die huis…
Die dronkie steier verward by die busterminus rond en klim elke keer op die verkeerde bus. Uiteindelik ontferm ‘n samaritaan hom oor die ou en begelei hom tot op die regte bus, waar hy langs ‘n predikant te sit kom.
Predikant: “Broer, my hart gaan uit na jou en ek wil jou vra – nie met oordeel nie, maar met deernis: Besef jy dat jy op die pad is wat na die ewige verdoemenis lei.”
Dronkie: “Stop! Stop! Ek is alwéér op die verkeerde bus.”

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0