AMC Equipment

AMC Equipment sluit by die Senwes Groep aan en sal vanaf 1 Mei 2026 as Senwes Equipment handel dryf

Die Senwes Groep kondig met trots aan dat AMC Equipment vanaf 1 Mei 2026 amptelik deel van die Senwes Groep sal vorm en voortaan in die Noord-Kaap  as Senwes Equipment sal handel dryf. Hierdie stap volg nadat die voorgestelde transaksie deur alle relevante owerhede goedgekeur is.  Die integrasie vorm[...]

By Spesialisskrywer|3rd March 2026|Categories: Nuus|Tags: , , , , |

Voorgestelde transaksie tussen AMC Equipment en Senwes Equipment aangekondig

Senwes Equipment, ’n filiaal van Senwes Beperk, en AMC Equipment (Edms.) Beperk (AMC) – albei gevestigde John Deere-handelaars – het aangekondig dat hulle onderhandelinge voer oor ’n moontlike ooreenkoms. Indien die Voorgestelde Transaksie goedgekeur word, sal Senwes Equipment die besigheid van AMC as ’n lopende saak verkry. Die doel[...]

By Spesialisskrywer|21st November 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top