gras
Weidingsbestuur deel 1: Veldtoestande en drakrag
Jy boer nie met beeste of wild nie, maar met gras. Dis ook nie heeltemal waar nie, want eintlik boer jy met grond! Dit is die benadering van De Villiers (Shobie) Arnoldi, ’n veld-ekoloog van Ermelo wat op sy Facebook-blad Topveld raad gee oor weidingsbestuur. “As bees- of wildboer[...]
VIDEO- Die gras is altyd groener aan BRAZGrass se kant
BRAZGrass was die eerste gras stalletjie by NAMPO en sedertdien het hulle net uitgebrei. Gielie Niewoudt het onlangs by hul twalfde uitstalling tydens NAMPO 2025 vertel dat hulle gras 10 cm per dag groei. BRAZGrass se gras is gemaak vir diere om te geniet en gesond te bly. BRAZGrass[...]
Grasse van Suid-Afrika: Deel 14
Krulblaar-fynsaadgras (Sporobolus nitens) Krulblaar-fynsaadgras groei in die bosveld en soms in grasvelde. Hierdie gras het ՚n lae blaarproduksie en is onbelangrik vir weiding. Dit speel ՚n belangrike rol teen erosie. Hoe ken ek dit uit? • Blare kort en breed • Bloeiwyse eindig met ՚n skerp punt • Blompakkies[...]
BRAZGrass se gras is voedsaam vir jou vee
BRAZGrass se leuse is weiding is wins, maar wat beteken dit regtig? As jou diere die nodige voedingstowwe inkry om na hulle volle potensiaal te groei om teen ‘n goeie prys verkoop te word sal jy werklik ‘n wins maak. Veeboere wat ‘n droogte beleef en sukkel met natuurlike[...]
Grasse van Suid-Afrika deel 3: Vals pluime
Grasse het verskillende bloeiwyses. Die bloeiwyses verander volgens hulle ouderdom, daarom is dit die beste om grasse te probeer identifiseer tydens blomfase. Dit is wanneer die meeldrade en stempels sigbaar is. In deel drie van die grasse-reeks word grasse wat in die kategorie van vals pluime val, van nader[...]