BRAZgrass
Ontsnap uit die stad na Bloufontein Wildlife Park of Klipdraai Karavaanpark
Is jy moeg vir die stad se gejaag en geraas na die wilde jaar? Ontsnap dan die vakansie na Bloufontein Wildlife Park of Klipdraai Karavaanpark. Dit is onder die Top 100 safaribestemmings in Suid-Afrika en is deel van die MH Niewoudt-groep. Bloufontein Wildlife Park het van die mooiste diere[...]
BRAZGrass se gras is voedsaam vir jou vee
BRAZGrass se leuse is weiding is wins, maar wat beteken dit regtig? As jou diere die nodige voedingstowwe inkry om na hulle volle potensiaal te groei om teen ‘n goeie prys verkoop te word sal jy werklik ‘n wins maak. Veeboere wat ‘n droogte beleef en sukkel met natuurlike[...]
Plant BRAZGrass vir weiding vir jou vee
Soek jy weidingsgras vir jou jou vee? Dan is BRAZGrass die antwoord. Hierdie saad kan eenkeer elke sewende jaar geplant word. Die kundige span van BRAZGrass is daar om jou te help, om ‘n spesiale plan uitwerk vir jou diere volgens jou behoeftes. “BRAZGrass was een van die heel[...]
BRAZGrass: Weiding is wins
Weiding maak of breek ՚n boerdery. Goeie weiding kan die verskil beteken tussen ՚n suksesvolle jaar vir die boer, of ՚n jaar waarin die bankbestuurder weer om genade gesmeek moet word. Gielie Nieuwoudt, besturende direkteur van BRAZGrass, was die heel eerste persoon wat proewe op die NAMPO-perseel aangeplant het.[...]
BRAZgrass – ’n Leier in weiding
“BRAZgrass is die enigste maatskappy wat die bullet saad verkoop en is die alleenverspreiders in Suid-Afrika. Geen ander Brasiliaanse gras kan meeding met ons nie,” sê Gielie Nieuwoudt, besturende direkteur van BRAZgrass. Die bullet-tegnologie is ’n verpillingsmetode wat verseker dat die saad eers begin ontkiem wanneer daar genoeg vog[...]