BRAZgrass
BRAZGrass: Weiding is wins
Weiding maak of breek ՚n boerdery. Goeie weiding kan die verskil beteken tussen ՚n suksesvolle jaar vir die boer, of ՚n jaar waarin die bankbestuurder weer om genade gesmeek moet word. Gielie Nieuwoudt, besturende direkteur van BRAZGrass, was die heel eerste persoon wat proewe op die NAMPO-perseel aangeplant het.[...]
BRAZgrass – ’n Leier in weiding
“BRAZgrass is die enigste maatskappy wat die bullet saad verkoop en is die alleenverspreiders in Suid-Afrika. Geen ander Brasiliaanse gras kan meeding met ons nie,” sê Gielie Nieuwoudt, besturende direkteur van BRAZgrass. Die bullet-tegnologie is ’n verpillingsmetode wat verseker dat die saad eers begin ontkiem wanneer daar genoeg vog[...]
BRAZGrass is die perfekte gras vir jou diere in die droogtetyd
BRAZGrass is ՚n leier in weiding in Afrika. Met hulle oortuiging van weiding is wins, is hulle veral bekend in Afrika-lande soos Swaziland, Namibië, Botswana, Zambië, Zimbabwe, Mosambiek, die Kongo, Kenia, Tanzanië, Nigerië, Angola en hulle het verspreidingspunte regoor Suid-Afrika. Die gras is geskik vir byna alle grondtoestande in[...]