NAMPO 2022
NAMPO Kaap 2022: Tye van Verandering
Van 14-17 September 2022 lei alle paaie weer na Bredasdorp vir die jaarlikse NAMPO Kaap Ekspo op Bredasdorp Park. Besoekers aan NAMPO Kaap 2022 kan onder andere uitsien na: Meer as 500 uitstallersBKB Merino Classic Nasionale KampioenskappeNasie in Gesprek besprekings van aktuele onderwerpeNedbank Flora blommerangskikkingsAkkerbouproewe en demonstrasiesElim Fynbos uitstallingNAMPO[...]
Rotrix Afrika se kruipspuite gooi nat sonder nonsens
“Tegnologie is wonderlik, maar dit is ook aantreklik vir diewe,” sê Andries Bothma van Rotrix Afrika. Hy het by NAMPO boere ingelig oor Rotrix se staatmakeroplossings om uitvalhoeke van spilpunte, kleiner landerye, weivelde en groentelande te besproei. Die kruipspuite het net ՚n waterkoppeling nodig en werk sonder elektriese aandrywing.[...]
Reinke se verskuifbare spilpunte bied besproeiingsoplossings vir Afrika
՚n Boer moet elke stukkie grond tot sy beskikking behoorlik benut. Dit is nie in ՚n boer se aard om te mors nie, veral nie met iets so kosbaar soos krag, water of grond nie. Reinke is dit met die boere eens en daarom probeer hulle altyd om die[...]
Kynoch: Enhanced efficiency through innovation
Fertiliser that stays in step with your growing crop Kynoch’s vision is to be a plant nutrition supplier that complements agricultural businesses by using innovative, yield-enhancing technologies. “We have a full range of fertilisers, from granular fertiliser to optimisers, water soluble, and lately also biological fertilisers,” says PJ Fryer,[...]
AGCO beweeg nader aan die boer
Hoe kan jy jou klante help as jy nie nou saam met hulle werk nie? Dit is die vraag wat AGCO gemotiveer het om nader aan hulle klante – boere – te beweeg. “Ons doel is om nader aan ons boere te beweeg; dit is ons strewe wêreldwyd. Ons[...]