NAMPO 2022

BRAZGrass: Weiding is wins

Weiding maak of breek ՚n boerdery. Goeie weiding kan die verskil beteken tussen ՚n suksesvolle jaar vir die boer, of ՚n jaar waarin die bankbestuurder weer om genade gesmeek moet word. Gielie Nieuwoudt, besturende direkteur van BRAZGrass, was die heel eerste persoon wat proewe op die NAMPO-perseel aangeplant het.[...]

By Bianca Pretorius|10th June 2022|Categories: Artikels, Voerproduksie en -hantering|Tags: , , , |

John Deere skitter by NAMPO 2022

John Deere se uitstalling by NAMPO 2022 was weer eens iets om te sien. Van ՚n trekker wat onderstebo hang tot die bekendstelling van die reusagtige X9-stroper. John Deere se konstruksietoerusting het ook vanjaar die heel eerste keer op NAMPO ՚n verskyning gemaak. Hierdie geel John Deere-bulle word ook[...]

Valtra: ‘n Trekker vir elke boer

Valtrac se verkryging spruit uit die boer se werklike behoeftes. As ՚n boer ՚n sekere taak wil verrig en toerusting daarvoor nodig het, praat hy met Valtrac. Valtrac se standplaas by NAMPO was vanjaar weer ՚n hoogtepunt vir boere, met trekkers te kies en te keur. “Om terug te[...]

By Bianca Pretorius|7th June 2022|Categories: Artikels, Trekkers|Tags: , , , , , , , |

AGCO Africa stel boere eerste by NAMPO 2022: Die nuutste tegnologie van Massey Ferguson en Fendt

Suid-Afrika se sowat 30 000 plus kommersiële boere staar voortdurende uitdagings in die gesig om aan die groeiende vraag na voedsel te voldoen, om internasionaal mededingend te wees en om landbouprodukte van hoë gehalte te produseer; dit alles terwyl hulle volhoubaar en winsgewend bly. Die afgelope paar jaar was[...]

By Specialist Writer|10th May 2022|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , , |
0
Go to Top