Valtra

Valtra: ‘n Trekker vir elke boer

Valtrac se verkryging spruit uit die boer se werklike behoeftes. As ՚n boer ՚n sekere taak wil verrig en toerusting daarvoor nodig het, praat hy met Valtrac. Valtrac se standplaas by NAMPO was vanjaar weer ՚n hoogtepunt vir boere, met trekkers te kies en te keur. “Om terug te[...]

By Bianca Henning|7th June 2022|Categories: Artikels, Trekkers|Tags: , , , , , , , |

Valtra se vyfde generasie N- en T-reeks is hier! Nóg slimmer en geriefliker as voorheen

Valtra se vyfdegenerasietrekkers se nuwe N- en T-reekse is op pad Suid-Afrika toe. Valtra se vyfdegenerasietrekkers is ontwerp om die gebruiker die beste trekkerervaring moontlik te gee. “Die nuwe trekkers is nie net mooi nie; hulle is ook maklik om mee te werk en spog met baie slim funksies.[...]

By Specialist Writer|13th May 2022|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , , |

Wat is nuut? Agriteknuus

Combined Powers Krone en LEMKEN het letterlik kragte saamgespan om ‘n nuwe, outonome stelsel met die naam, Combined Powers, aan te bied. In hierdie gesamentlike projek is ‘n outonome eenheid bestaande uit ‘n aandrywingseenheid en verskeie werktuie ontwikkel. Nadat hierdie vernuwende konsep die toetse ten opsigte van bewerking, ploeg,[...]

By Annemarie Bremner|7th April 2022|Categories: Boer slim!, Meganisasie, Nuus|Tags: , , , |

Valtrac het goeie nuus vir boere: ’n Ou vriend met ’n nuwe baadjie

Die eerste oorweging in al Valtrac se bedrywighede is die boer se behoeftes. Daarom bied Valtrac ’n nommerpas oplossing vir elke taak op die plaas. Alhoewel Valtrac in Suid-Afrika alombekend is vir hulle gewilde A-, N-, T- en S-reekse Valtra trekkers, was daar vanaf 2001 tot 2006 ook die[...]

By Specialist Writer|21st September 2021|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |

Valtra BH 4

Valtrac het van die geleentheid gebruik gemaak om boere by NAMPO Virtueel meer te vertel van hulle trekkers soos die nuwe BH-reeks wat onlangs in Suid-Afrika bekendgestel is. Kyk gerus (hier) https://youtu.be/RyPkCdk3haA na ‘n video en lees meer by https://http://proagri.co.za.www43.cpt3.host-h.net/valtrac-het-goeie-nuus-vir-boere-n-ou-vriend-met-n-nuwe-baadjie/

By Specialist Writer|11th September 2020|Categories: Meganisasie, Nuus|Tags: , |
0
Go to Top