Agriteknuus
Agriteknuus: Landboutegnologienuus vanoor die wêreld
Land Rover Defender kan nou elektries loop ՚n Omskakelstel is nou in Engeland beskikbaar om Land Rover Defenders na volle elektriese aandrywing om te skakel. Omgeskakelde Land Rovers is 18 maande lank op ՚n plaas getoets. Volgens verslae is die voertuig stil en rats met verbeterde veldry- en sleepwerkverrigting.[...]
Wat is nuut? Agriteknuus
Combined Powers Krone en LEMKEN het letterlik kragte saamgespan om ‘n nuwe, outonome stelsel met die naam, Combined Powers, aan te bied. In hierdie gesamentlike projek is ‘n outonome eenheid bestaande uit ‘n aandrywingseenheid en verskeie werktuie ontwikkel. Nadat hierdie vernuwende konsep die toetse ten opsigte van bewerking, ploeg,[...]