CLAAS
Agriteknuus: Landboutegnologienuus vanoor die wêreld
Land Rover Defender kan nou elektries loop ՚n Omskakelstel is nou in Engeland beskikbaar om Land Rover Defenders na volle elektriese aandrywing om te skakel. Omgeskakelde Land Rovers is 18 maande lank op ՚n plaas getoets. Volgens verslae is die voertuig stil en rats met verbeterde veldry- en sleepwerkverrigting.[...]
LEXION 7000 en 8000: Ontmoet CLAAS se nuwe LEXION
Slim stroopwerk is nou ’n werklikheid: CLAAS se nuwe APS SYNFLOW HYBRID-dorsstelsel vorm die kern van die LEXION 7000 en 8000-stroperreekse. Met enjinkrag van tot 581 kW is hierdie stropers in ’n werkverrigtingklas van hulle eie. Die slim beheerkonsep met sy fyn aanvoeling en ’n nuwe kajuit verseker die[...]
Toptegnologie waarop jy kan reken: CLAAS – toonbeeld van trekkertegnologie
Meer gevorderd en nuttiger kry jy nie – CLAAS se ARION 600- en AXION 800-reeks bied die boer alles waaroor hy kon droom en nog meer. En dit is ook geen wonder nie, want CLAAS vra behoorlik uit presies wat boere se behoeftes is en ontwikkel al hulle trekkers[...]
Stroop die soet smaak van sukses: CLAAS laat spat die wêreldrekords
Geen wêreldrekord vir stroopwerk is veilig met CLAAS in die omtrek nie. Hierdie feit is weer bewys toe ՚n boer van Stewart Farms Partnership by Yorkville, Illinois, Bob Stewart, sommer twee wêreldrekords op een dag oortref het met ՚n CLAAS LEXION 760-stroper. Wat hierdie prestasie nog indrukwekkender maak, is[...]
CLAAS laat wêreldrekord spat!
Soos ’n warm mes deur botter – só het CLAAS se DISCO 1100 RC-snyerkneuser deur die lusernland gesny om die wêreldrekord vir die meeste snywerk in agt uur ver te oortref. Die skouspel het op 1 Julie vanjaar op Mesbergen Farms in Colorado plaasgevind waar Tate Mesbergen net na[...]