trekkers
Massey Ferguson: Meganisasie wat ekonomies sin maak
Massey Ferguson-trekkers bied drie belangrike voordele aan die boer: uitstekende brandstofverbruik, tegnologies gevorderde werksverrigting en naverkopediens wat werklike verhoudings bou. Dit is juis waarom boere soos die Wiggill-familie weer en weer op dié rooi werktuie staatmaak. Cliffed Wiggill boer saam met sy pa, Clive, tussen Vivo en Alldays in[...]
Desember 2021 – Trekkerverkope
Trekkerverkope van 660 eenhede in Desember is byna 44% meer as die 460 eenhede wat die vorige Desember verkoop is. Algehele trekkerverkope vir 2021 is 26% meer as verkope in 2020. Stroperverkope van 18 eenhede is 15 eenhede meer as die drie eenhede wat die vorige Desember verkoop is. Vir die[...]
Trekkerverkope styg met 27%
Trekkerverkope van 540 eenhede in April is byna 23% meer as die 440 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 27% meer as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. In April is 43 stropers verkoop, 23 eenhede meer as die 20 eenhede[...]
Boer beter met Valtrac toerusting: Boer vooruit met tawwe trekkers en wenwerktuie
Valtrac verstaan boerdery en ook dat elke boer sy eie, unieke behoeftes het. Daarom kies Nico Hendriks telkens Valtrac as verskaffer van al sy landboutoerusting. Hy sê: “Dit is produkte van ՚n boer, vir boere. Valtrac is deur ՚n boer (Wynn Dedwith) begin, en 24 jaar later boer hy[...]
Trekkerverkope styg met 30% in Maart 2021
Trekkerverkope van 601 eenhede in Maart is byna 30% meer as die 463 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 29% meer as verlede jaar. In Maart is 27 stropers verkoop, een meer as die 26 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die[...]