stropers

Trekkerverkope styg met 17%

Na rekordtrekkerverkope in Oktober, is trekkerverkope van 704 eenhede in November ongeveer 5% minder as die 742 eenhede wat verlede November verkoop is.   Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ongeveer 17% meer as verkope verlede jaar.  Drie-en-twintig stropers is in November verkoop. Dit is 15 eenhede meer as[...]

By Specialist Writer|8th December 2022|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Nuus|Tags: , |

Desember 2021 – Trekkerverkope

Trekkerverkope van 660 eenhede in Desember is byna 44% meer as die 460 eenhede wat die vorige Desember verkoop is.  Algehele trekkerverkope vir 2021 is 26% meer as verkope in 2020.  Stroperverkope van 18 eenhede is 15 eenhede meer as die drie eenhede wat die vorige Desember verkoop is.  Vir die[...]

By Specialist Writer|13th January 2022|Categories: Nuus|Tags: , |

Trekkerverkope styg met 28%

Trekkerverkope van 648 eenhede in Februarie is aansienlik (28%) meer as die 505 eenhede wat in Februarie verlede jaar verkoop is.   Trekkerverkope vir die jaar tot dusver is ook 28% meer as verkope verlede jaar.   In Februarie is veertien stropers verkoop, vier minder as die agtien eenhede wat verlede[...]

By Specialist Writer|7th March 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Trekkerverkope styg met 28% in 2021

Trekkerverkope van 445 eenhede in Januarie is aansienlik meer (28%) as die 348 eenhede wat verlede Januarie verkoop is.   In Januarie is vyf stropers verkoop, dieselfde as in Januarie verlede jaar. Sentiment in die mark bly baie positief.   Goeie oeste (oor die algemeen), goeie kommoditeitspryse en gunstige reënval in[...]

By Specialist Writer|5th February 2021|Categories: Nuus|Tags: , |

Stroperverkope het in 2020 met 25% gestyg

Trekkerverkope van 432 eenhede in Desember is aansienlik (24%) meer as die 349 eenhede wat verlede Desember verkoop is.  Vir die volle kalenderjaar is trekkerverkope byna 9% meer as verkope in die 2019-kalenderjaar.   In Desember is drie stropers verkoop, dieselfde as in die vorige Desember.   Vir die volle kalenderjaar is[...]

By Specialist Writer|14th January 2021|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top