stroperverkope
Trekkerverkope styg met 17%
Na rekordtrekkerverkope in Oktober, is trekkerverkope van 704 eenhede in November ongeveer 5% minder as die 742 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou ongeveer 17% meer as verkope verlede jaar. Drie-en-twintig stropers is in November verkoop. Dit is 15 eenhede meer as[...]
Junie 2021: Trekker- en Stroperverkope
Artikel voorsien: Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie 7 Julie 2021 Kleinhandelverkope van landboumasjinerie vir Junie 2021 was soos volg: Trekkerverkope van 633 eenhede in Junie is byna 43% meer as die 444 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 27% meer as verlede jaar. In Junie[...]
Trekkerverkope styg met 28% in 2021
Trekkerverkope van 445 eenhede in Januarie is aansienlik meer (28%) as die 348 eenhede wat verlede Januarie verkoop is. In Januarie is vyf stropers verkoop, dieselfde as in Januarie verlede jaar. Sentiment in die mark bly baie positief. Goeie oeste (oor die algemeen), goeie kommoditeitspryse en gunstige reënval in[...]
Trekker en stroperverkope styg in 2020
Trekkerverkope van 593 eenhede in November is aansienlik (39%) meer as die 427 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 8% meer as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. In November is vier stropers verkoop, een meer as die drie eenhede wat verlede[...]
Oktober 2020 se trekker- en stroperverkope
Trekkerverkope van 789 eenhede in Oktober is aansienlik (37%) meer as die 575 eenhede wat verlede Oktober verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 5% meer as vir dieselfde tydperk verlede jaar. In Oktober is 26 stroper-eenhede verkoop, aansienlik meer as die 11 eenhede wat verlede[...]