Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie
Junie 2021: Trekker- en Stroperverkope
Artikel voorsien: Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie 7 Julie 2021 Kleinhandelverkope van landboumasjinerie vir Junie 2021 was soos volg: Trekkerverkope van 633 eenhede in Junie is byna 43% meer as die 444 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 27% meer as verlede jaar. In Junie[...]
Trekkerverkope daal met 17%
Trekkerverkope van 433 eenhede in Maart is aansienlik (byna 28%) minder as die 600 eenhede wat verlede Maart verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 17% minder as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope in Maart is vier eenhede meer as die 22 eenhede wat verlede[...]
Trekkerverkope styg met 13%
Trekkerverkope van 459 eenhede in April is weer aansienlik (15%) hoër as die 398 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver, die eerste vier maande van die jaar, is verkope ongeveer 13% hoër as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van 29 eenhede in[...]
Minder trekkers in Februarie verkoop
Trekkerverkope van 595 eenhede in Februarie is aansienlik (12%) laer as die 675 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope (vir die eerste twee maande van die jaar), byna 3% laer as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van 21 eenhede in Februarie[...]