Trekker verkope

Junie 2021: Trekker- en Stroperverkope

Artikel voorsien: Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie 7 Julie 2021 Kleinhandelverkope van landboumasjinerie vir Junie 2021 was soos volg: Trekkerverkope van 633 eenhede in Junie is byna 43% meer as die 444 eenhede wat verlede Junie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 27% meer as verlede jaar. In Junie[...]

Mei 2021: Trekker- en Stroperverkope

Artikel voorsien: Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie Kleinhandelverkope van landboumasjinerie vir Mei 2021 was soos volg: Trekkerverkope van 518 eenhede in Mei, is byna 13% meer as die 459 eenhede wat verlede Mei verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 24% meer as verkope vir dieselfde tydperk verlede jaar.   In[...]

By Specialist Writer|9th June 2021|Categories: Trekkers|Tags: , , , |
0
Go to Top