trekkerverkope styg
Trekkerverkope vir Julie styg met 21%
Trekkerverkope van 444 eenhede in Julie is aansienlik (21%) meer as die 368 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou net 3% laer vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 11 eenhede in Julie is drie eenhede meer as die agt eenhede[...]
Trekkerverkope styg in Meimaand
Trekkerverkope van 432 eenhede in Mei is aansienlik (19%) meer as die 364 eenhede wat verlede Mei verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope nou 9% laer as verkope vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 31 eenhede is vier eenhede meer as die 27 eenhede wat[...]
Trekkerverkope styg met 11% in 2018
Trekkerverkope van 525 eenhede in Julie is ongeveer 3% meer as die 508 eenhede wat verlede Julie verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope, vir die eerste sewe maande van die jaar, byna 11% meer as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. Stroperverkope van 12 eenhede in[...]
Trekkerverkope styg met 13%
Trekkerverkope van 459 eenhede in April is weer aansienlik (15%) hoër as die 398 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver, die eerste vier maande van die jaar, is verkope ongeveer 13% hoër as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van 29 eenhede in[...]