trekkers en stropers
Trekkerverkope hoёr in 2018
Trekkerverkope van 501 eenhede in Mei is marginaal (vier eenhede) meer as die 497 eenhede wat verlede Mei verkoop is. Vir die jaar tot dusver (die eerste vyf maande) is verkope ongeveer 11% meer as vir die ooreenstemmende vorige tydperk. Stroperverkope van 16 eenhede in Mei is agt eenhede[...]
Trekkerverkope styg met 13%
Trekkerverkope van 459 eenhede in April is weer aansienlik (15%) hoër as die 398 eenhede wat verlede April verkoop is. Vir die jaar tot dusver, die eerste vier maande van die jaar, is verkope ongeveer 13% hoër as vir die vorige ooreenstemmende tydperk. Stroperverkope van 29 eenhede in[...]